Ron Glass | |
Geboortenaam | Ronald Earle Glass |
---|---|
Geboorte | 10 Julie 1945 Evansville, Indiana, Verenigde State |
Sterfte | 25 November 2016 (op 71) Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Alma mater | University of Evansville (BA) |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1972-2014 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ron Glass (10 Julie 1945 – 25 November 2016) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Serenity (2005) en Lakeview Terrace (2008), en in die televisiereekse Barney Miller (1975) en Firefly (2002).